Friday, July 24, 2009

Bestraling 14 om 11:30 Vrydag 24/07/09

Halfpad met die bestralings, dankie tog! Nou is dit afdraande...nog net 3 weke oor. Die vooruitsig van 2 rusdae is verblydend. En dis al wat ek wil doen – net rus en kragte opbou.

1 comment:

  1. Liewe Elsabe
    Jammer ons is so stil, maar weet ons lees elke dag jou blog en is in die gees daar. Hier gaan dit rof. Net go go go. Wanneer die sielkundiges krap waar dit nie jeuk nie, ironies dat jy nou so jeuk,:) kan dit 'n mens omkrap. Ons is groot Big Brother fans, want hulle ontleed menslike gedrag. Gister het hulle na wolwe gekyk en besluit dat ons altyd 'n eksterne gevaar moet he sodat die groep kan saam staan. As dit nie so is nie sal die groep onder mekaar begin baklei.
    Baie sterkte vir die week en nou roep die cross trainer.
    Eilandgroete
    A+E

    ReplyDelete